

Darth Vader wrote:
Nope ,according to the paper he walked about a km up and down the bank ,no10 hook and 5.5kg line,obviously fishing for live bait and cobbie took the livie instead![]()
Mmmmmm...Impressive!!!....
En daai n10 hoekie buig nie oop nie..WoW





maar wel done an die ou wat dit reg gekry het dit is net geluk. Hy moes hom om 'n Daiwa gevang het!!!lol een wat se drag te swak is om styf genoeg te briek dat die hoek kan buig.lolmaar wel done an die ou wat dit reg gekry het dit is net geluk.
'n ou het 'n kraker van 12kg by beneke se klip ook gevang op 'n nr 10 hoek met rooiaas en hom geland. Net geluk...





Stapies wrote:Hy moes hom om 'n Daiwa gevang het!!!lol een wat se drag te swak is om styf genoeg te briek dat die hoek kan buig.lolmaar wel done an die ou wat dit reg gekry het dit is net geluk.
'n ou het 'n kraker van 12kg by beneke se klip ook gevang op 'n nr 10 hoek met rooiaas en hom geland. Net geluk...
Geluk..I don't think so..miskien VEELSgeluk ja..
![]()
That fish looks more like 40 pounds than 40 kilos?? Shoulder to shin equals a 20 kilo fish, more or less?