40kg cob

Tarikisan

Sealiner
You guys owe Dave an apology, he was right about the 1/0 circles for cob.
If this is what a number 10 is capable of just imagine the devastation to the Breede cob population.
 
Stapies

Sealiner
Hy moes hom om 'n Daiwa gevang het!!!lol een wat se drag te swak is om styf genoeg te briek dat die hoek kan buig.lol :fbash:fbash:fbash maar wel done an die ou wat dit reg gekry het dit is net geluk.

'n ou het 'n kraker van 12kg by beneke se klip ook gevang op 'n nr 10 hoek met rooiaas en hom geland. Net geluk...
 
BigBen

Sealiner
Stapies wrote:

Geluk..I don't think so..miskien VEELSgeluk ja..

:fbash:fbash:fbash:fbash:fbash
 
Stapies

Sealiner
BigBen wrote:

Ek dink nie gelukig is die woord nie, maar liewer geseend sal ek se...lol
 
TRAVY B

Sealiner
A couple of years back an angler caught a kob of 40+kg with a 1/0 hook fishing for Stumpnose. It was in the Southern Mail. There might be something in the archives. The area was between Macassar and the Pavilion. That's all the info I can remember since I read that article years ago.
 
jensent

New member
That fish looks more like 40 pounds than 40 kilos??  Shoulder to shin equals a 20 kilo fish, more or less?

That fish is 40kg, unless you can prove different!

ADMIN "S"
 
Top