Kaboem, nie almal kan n bank beroof om so n tent te bekostig nie, LOL!
Ons het n Cadac 6-person dome tent, hy is oval. Ons was al deur BAD storms, en hy't nog nooit gebreek nie... en die tent was maar R1400! So ek stem nie saam dat "goedkoop koop is altyd duur koop" nie kaboempie.... dalk met sekere goed, maar ek glo mens moet net jou huiswerk deeglik doen voor jy iets koop... baie kere kry mens n great produk vir goedkoop...
Kyk bv. na KUSAF wat ten duurste Fox goed koop as hy eerder Docs kon kry vir baie goedkoper...... (LOL!!!!! trek net jou been Kusaf....)

looking forward now at a 30lb.
this is now currently my PB 11.66 kg