2014/2015 KOB SEASON

Bevid

Sealiner
Laat dan eerste gooi. Got him last night on a 4/o Kendal and occy leg. Measured 115cm.
 

Attachments

  • 15kg.jpg
    15kg.jpg
    25.5 KB · Views: 2,753

BigBen

Sealiner
@ Bevid Ja nee geweet ek kon op jou rely om daai vis te gooi.

Knap gedaan meneer...

Ek vang nog die babies...Het al 4 45-50"s  gevang..

Wel aanhour wen
 

Attachments

  • IMG-20140815-01053.jpg
    IMG-20140815-01053.jpg
    34.3 KB · Views: 2,734

Marthin

Sealiner
is seker daai size met die deurskynende vinne wat die anner ou oom garlic so gas gegee het is "cut baits"
 

stinkmossel

Sealiner
dit kan n great thread word!

alle kabeljou buite valsbaai word gemeet met n handicap....
100cm kob /3 x2 = 66.6cm kob.....

julle PE manne ht te veel vis....lol
Bevid, hoekom hou jy nie jou stok tussen jou tande vas nie?
 

grootvis

Sealiner
BigBen wrote:
Marthin wrote:
is seker daai size met die deurskynende vinne wat die anner ou oom garlic so gas gegee het is "cut baits"

Daai moet ek nog try..Kob met kob vang..

Soos ons met die elwe doen..pfft

Benna, hulle eet hulle eie, baie!

Toe ek in die Transkei was, het een van die "locals" een van so 15kg gekry op a klein kabeljou. baie keer as jy a kabeljou vang en hy het daardie merke op sy rugvin, is dit omdat die grootes hulle probeer vang het toe hulle klein was...( its truuuuuuue)
 

SavageScorpio

Senior Member
Location: Stilbaai
Date: 13/07/2014
Length: 78cm
Bait: Whole bloodworm
Trace: .60 with #4 Katana and small float
 

Attachments

  • IMG-20140713-WA0006.jpg
    IMG-20140713-WA0006.jpg
    26.1 KB · Views: 2,623

Esack

New member
mooi manne. Julle maak my jaloers want ek het nog nie my rekening geopen nie.

Dit gaan nie lank wees nie voordat ek my rekening gaan open nie want aanhouer wen mos. LOL!!
 

grootvis

Sealiner
stinkmossel wrote:
dit kan n great thread word!

alle kabeljou buite valsbaai word gemeet met n handicap....
100cm kob /3 x2 = 66.6cm kob.....

julle PE manne ht te veel vis....lol
Bevid, hoekom hou jy nie jou stok tussen jou tande vas nie?

Damn! Now I am also a PE fisherman!! Will have to catch really large ones to make it count against the CAPIE's cob!
 

Bevid

Sealiner
stinkmossel wrote:
dit kan n great thread word!

alle kabeljou buite valsbaai word gemeet met n handicap....
100cm kob /3 x2 = 66.6cm kob.....

julle PE manne ht te veel vis....lol
Bevid, hoekom hou jy nie jou stok tussen jou tande vas nie?
Hy's te duk Rean. Jy's mos kwaai met ons PE manne jong. As ek jou reg verstaan gan jou 10kg kabeljou kan vergelyk met my 30kg een. Dammit. Ek sal maar moet vinger trek en n 50kg een kry dan.
 

Maasbanker

Sealiner
August 2, 2014

Measured: 108cm

Weighed: 11.6Kg

 

Measured: 98cm

Weighed: 9.8Kg

 

 
 

Attachments

  • Double up.jpg
    Double up.jpg
    27.9 KB · Views: 2,379
Top