janoakley wrote:
Shimano Beastmaster Tiger Special 10-30lb 2 piece approx R900 and according to Ryan "G loomis are way better rods but value for money the Shimmie Beastmaster Tiger special is hard to beat ".Beste Ryan
Baie opgewonde om te kom in Oktober. Sien die toerusting lys het al weer 'n bietjie verander vanaf die vorige lys. Het so tyd terug gevra hoe dit met 250 DC Calcutta gaan? Al enige moeilikheid gehad? Watter 7ft stokke beveel jy aan. Vorige keer gepraat van G Loomis maar in die omgewing van R3000! Iets anders wat jy kan aanbeveel in extra heavy (verkieslik 2 stuk om reis te vergemaklik).
