Search results

  1. Y

    Wetsuit Lube

    Dag almal. Na so bietjie navorsing op die net verstaan ek dat daar n groot debat is oor wat om te gebruik om in n open cell wetsuit te kom. Die 3 wenners is Conditioner, Aguas Cream en baba olie. Ek twyfel nie dat hulle almal die selfde werk doen nie, maar ek wil graag weet was is veilig vir die...
  2. Y

    Camo Wetsuit

    Hi guys, I want to buy a camo open cell spearfishing suit. Any suggestions of suppliers or contact numbers that sell yamamoto material suits. Thanks Appreciate any info.
  3. Y

    COB BEHAVIOR IN ESTUARIES

    Hi guys, sorry but I am going to write in Afrikaans. Die onderwerp is spesifiek gemik op kabeljou in “tidal estuaries” . Ek ondervind met die jare dat kabeljou vreet terwyl die gety stoot of sak, sodra die gety gaan staan om weer te draai hou die kab ook op met byt. Sodra die stroom weer...
  4. Y

    Du Toitskloof

    Hi there to all. Ek is nuut in hierdie fly fishing thing en geniet dit nogal baie. het darm al n paar visse geland maar ek sukkel bietjie om die rainbow trout uit te oorlê in die Du Toitskloof rivier. Is daar iemand wat hul kennis wil deel - eg. tipe vlieg en metode. Jul raad sal waardeer...
Top