Search results

  1. C

    dips

    hi weet iemand dalk van 'n resep vi mx en mlx?dan sal ek ook graag wil weet watse geur die red killer floats van mg baits is... stywe lyne
  2. C

    Goeie dag almal Wat sal julle se is die beste dip

    Goeie dag almal Wat sal julle se is die beste dips en voer om in die dam te gebruik?was die naweek daar en het nie 'n probleem gehad met muddies nie maar die karps was maar skaars. Almal praat op die forum oor arabie special.waar kry mens dit te koop as dit te koop is? As iemand dit mix sal...
  3. C

    Floaties

    HI het iemand dalk 'n resep vir bleeding floats?
  4. C

    muddies at arabie

    Goeie dag almal kan iemand my asb help...ek gaan die naweek bietjie arabie toe en wil graag muddies probeer vang.kan iemand my help met grondvoer en aas? Groete:SSS
  5. C

    Gompies dam

    hi almal Ek wonder of daar iemand is wat my kan help.gaan nou volgende naweek vir die eerste keer gompies dam toe en ek het geen idee wat daar werk of nie werk nee.as iemand dalk vir my kan se watse dips en aas om te gebruik sal ek dit baie wardeer. Groete
Top