carp.king.limpo
New member
hi almal
Ek wonder of daar iemand is wat my kan help.gaan nou volgende naweek vir die eerste keer gompies dam toe en ek het geen idee wat daar werk of nie werk nee.as iemand dalk vir my kan se watse dips en aas om te gebruik sal ek dit baie wardeer.
Groete