more almal
was die naweek op langebaan maar het verseker op al die verkeerde plekke gesit ,het spreeuwalle probeer ,die lyn , en paaltjies niks gevang behalwe klein stompneuse en een of 2 klein strepies. het al die aas in die wereld gehad van mossel tot prawn bloedwurm en sardyn????
enige...