Kan iemand my asb help,ek wil die naweek my boot af na langebaan vat sal dan seker sat aand tot sondag oggend probeer om daai grote te vang hoe lyk die weer vir die naweek en of gaan ek my tyd mors???
Lyk of Saturdag die better dag gaan wees, met redelik wind Sondag. Maar kom ons wag vir Daisy's se verslag, dan sal ons almal n beter idea he van wat op die "baan" moonlik sal aangaan.............