Dag almal. Na so bietjie navorsing op die net verstaan ek dat daar n groot debat is oor wat om te gebruik om in n open cell wetsuit te kom. Die 3 wenners is Conditioner, Aguas Cream en baba olie. Ek twyfel nie dat hulle almal die selfde werk doen nie, maar ek wil graag weet was is veilig vir die...