Was die naweek by bloupan en ek kon nie voorbly om lynne in te vat nie, in total 13 visse gekry...ek het my stokvlou vis gevang en teen 3 uur was ek kapot....die gemiddelde massa was 4 kg die grootste een was net so oor die 6 kg....al die visse is spekvet en goud geel...hier is n paar fotos.