Jis ouens
Beplan n biekie wegbreek struis toe die naweek wat kom
Hoe loop die vis deesdae daar. Was 3 jaar laas daar. Enige reports?
Waar kan mens n gooi gan maak?
Watter aas? Sardine en rooi aas?
Ons gooi maar gewoonlik by hawemuur, spookdraai of die plaat.
Julle insette word wardeer
Dankie