R&S spinning

nico2584

New member
Hi

So ek spin gewoonlik van my boot af, maar my skoonpa het my gevra om n naweek saam hom van die kant af te vang. Heel moontlik struisbaai of witsand.

Ekt al gehoor ouens spin van die kant af? Is dit iets om te probeer?

As iemand my biekie meer info kan gee asb

Dankie
 

RotsRot

New member
Hi Nico
Baie ouens doen dit hier op Struis van kant af, maar nie nou nie - meer somer maande.. elf en leervis al weg Natal se kant toe vir die winter.
 
Top