Ek en pslatarix en bokslagter het gister oggend biekie gaan aas pomp in muizenberg en toe so 13:30 by die pavilion aan gekom die water het goed gelyk vir n hele paar spesies en toe maak ons reg en kry die lynne in die water met die eerste gooi het ek n sandhaai gekry en so 10 minute daar na sien...