Ek en pslatarix en bokslagter het gister oggend biekie gaan aas pomp in muizenberg en toe so 13:30 by die pavilion aan gekom die water het goed gelyk vir n hele paar spesies en toe maak ons reg en kry die lynne in die water met die eerste gooi het ek n sandhaai gekry en so 10 minute daar na sien ons bokslagter se stok maak daai mooi bewegings en toe is dit an en hy haal toe n mooi kabeljou van 75cm uit na dit het dit stil geraak en so uur voor dat ons op gepak het gan pslatarix se stok ook en hy haal toe n mooi sandy van 98cm uit dit was n baie lekke dag en ekt baie geleer by die manne dankie ouens.