Hallo julle
Hiermee volg n volledige toer opsomming na Zambie , Kabula lodge, dit was defnitief een vir die boeke
Donderdag 30 mei 2019
Ons is op PE lughawe 04: 30 , ons is 5 manne wat vlieg na Or Tambo.
Op Or tambo geland en die ander 3 gekry , ons was 8 in totaal.Vlieg van OR TamBo na...