Help ASB

Willebees

New member
Hallo Julle.. wil graag uitvind oor oor visvang met n ski.. gaan 2 naweke in die volgende 2 maande jbay en st Francis toe. wil ma net oor die algemeen weet wat gaan vir wat. het nie baie ondervinding in die ooskaap nie.Het baie KZN gevang...

hoe lyk Cape st Francis / krom / gamtoos / jbay? hulp sal waardeur word.
 
Top