Leaving Thursday morning ,see the forcast is cloudy so trust alot of elf will be around.
Any news / hotspots around Jongens for the coming weekend?
Also if anyone knows if the river at Stilbaai is producing at the moment?
Saldanha Militere Akademie sal Saterdag die jag/speelveld van menigte manne wees.
Ons sal 7 uur begin hengel en 4uur inweeg.Spanne van vier skryf in maar ook enkel hengelaars.
My 2de jaar wat ek in hierdie "geslote" gebied kan hengel en kan nie wag.Ken enige van julle manne dalk n Galjoen spot...
Jis manne ,het darem al 5 Weskus Gallies gesien hierdie seisoen .....net 2 was size.
Dinsdag aand na werk gou by my "plat" water gaatjie n gooi gaan maak ,see was effe te sterk ,maar teen 19:30 was my aandete in die oond!
Verlede seisoen in een naweek 13 in hierdie gat gevang ,Saterdag 8...