Weskus Wurm
New member
Saldanha Militere Akademie sal Saterdag die jag/speelveld van menigte manne wees.
Ons sal 7 uur begin hengel en 4uur inweeg.Spanne van vier skryf in maar ook enkel hengelaars.
My 2de jaar wat ek in hierdie "geslote" gebied kan hengel en kan nie wag.Ken enige van julle manne dalk n Galjoen spot of twee daar agter?:woohoo