Michael, 'k wil 'n dip hê!
Watter dip, my liewe vriend?
Wil jy dan 'n ‘Kaas-dip’hê?
Nee, Michael, nee!
'n ‘Kaas-dip’ die wil ek nie,
want "Baievissevang" kan dit nie;
dit is my plesier,
met die Boorgat dippies hier!
Michael, 'k wil 'n dip hê!
Watter dip, my liewe vriend?
Wil jy dan...