Hallo ek is op soek na 2 goeie katrolle vir Marlyn hengel teen 'n goeie prys. Asook koordinate vir Ponta da ora in Mosambiek asook hengelkoordinate op die see. ook enige inligting aangaande die verkeerspolisie se moets en moenies in Mosambiek