Ek wil graag spesie hengel n kans gee..ek weet van n Excellent dam in my omgewing,ek glo dat karp van 25Kg+ uit die dam gehaal kan word,aangesien ek baie ander ouens gesien het wat karp van 15Kg+ uit die dam trek op die gewone papswaai manier. Die dam het wonderlike struktuur,Riete,Gras,en is...