Recent content by CAPEWEST

  1. C

    Langebaan

    Hoop iemand kan my reghelp , ons het nou al n paar keer na Langebaan toe gegaan en ek kan sweer as daar in die nag phosphor in die water is dan byt die vis nie.Is daar waarheid aan dit of is dit maar net toevallig dat ek niks vis kry met phosphor in die water? Dalk het iemand op sealine...
  2. C

    Langebaan

    Het ek iets gemis waar is OOM DAISY se report???^^..
  3. C

    For sale

    Hi guys ,Ihave this Lowrance Elite 5 DSI still in the box wit a 1 year guarantee for under cost @ R6000.00 to any sealiner if you are interested please pm me thnx                          
  4. C

    langebaan

     more almal was die naweek op langebaan maar het verseker op al die verkeerde plekke gesit ,het spreeuwalle probeer ,die lyn , en paaltjies niks gevang behalwe klein stompneuse en een of 2 klein strepies. het al die aas in die wereld gehad van mossel tot prawn bloedwurm en sardyn???? enige...
  5. C

    Die baan

    Kan iemand my asb help,ek wil die naweek my boot af na langebaan vat sal dan seker sat aand tot sondag oggend probeer om daai grote te vang   hoe lyk die weer vir die naweek en of gaan ek my tyd mors???  
  6. C

    langebaan or witsand???

    kan iemand my asb help ek is nie seker waar die beste plek is om te gaan visvang die langnaweek nie,witsand-wat dalk varswater kan wees    of    langebaan   dit is net ver vir my om my boot te sleep witsand toe en ek kan hom nie gebruik nie,en ek weet nie hoe die vis nou in langebaan byt nie...
Top