Recent content by buchi

  1. B

    Facebookpage "Vriende van ons Bloukurpers"

    Goodday sealiners we've got a Facebookpage going called "vriende van ons Bloukurpers" or "friends of our blue kurpers" if you are also on Facebook you are more then welcome to join. Please just first answer the questions before you will be allowed. Although we cover a lot of topics and share...
  2. B

    Zonderwater kurpers

    Dagsê weet enige van julle persone of Zonderwaterdam daar naby Cullinan enige bloukurpers het ?  Ek was nog nooit daar gewees nie.  Dankie
  3. B

    SPEARFISHING BASS LOSKOPDAM

    Largemouth Bass Species control at Loskopdam
  4. B

    MOOI GROOT MODDERVISSE

    Hi daar almal ek hoop dit gaan goed ?  Kan die manne wat al mooi groot muddies gevang het bietjie foto's oplaai.  Dit kan nou enige soort moddervis wees wat natuurlik hier by ons voorkom d.w.s. die rooineus of rooiskub moddervis of dan nou die Vaal- en Oranjerivier moddervis en selfs die ander...
  5. B

    KURPERS 2018-2019

    Hi daar het iemand al mooi kurpers die seisoen gekry, en waar ?  Ons het in Desember op die plaas omtrent 80 blou- en vleikurpers gevang maar nie groot nie (lekker pret).  As julle foto's het plaas 'n bietjie asb. Stywe lyne ;);););););););););););););)
  6. B

    Buoyancy bottels of skuim

    Goeiedag almal ek hoop dit gaan goed ?  Ek het so 'n bietjie raad nodig asb, ek het so hele ruk terug vir my 'n klein bootjie gekoop maar ek het nie 'n buoyancy sertifikaat vir die boot nie.  Ek weet die boot het bottels in.  Ek het vir SAMSA geskakel om te hoor of dit nodig is dat ek skuim hoef...
  7. B

    ARABIEDAM KROKODILLE

    Goeiedag mede hengelaars ek hoop dit gaan goed ?  Ek soek asb so bietjie meer inligting rakende Arabiedam se krokodil populasie as iemand my kan help asb.  Ek en my broer was so 2 naweke terug daar gewees en het van die kant af gevang ons het gedurende die dag en nag grooooooot krokodille naby...
  8. B

    HARTBEESPOORTDAM KURPERS

    Hi daar almal ek hoop dit gaan goed ?  Ek woon my hele lewe lank nog in PTA maar was nog nooit by Hartbeespoortdam om te gaan hengel nie, die hiasinte en groen water het my altyd weerhou.  Ek voel tog aan die anderkant ek moet Harties probeer en ook darem op my lysie kry van damme waar ek al...
  9. B

    SWARTBAARS VERNIETIG ALLES

    Hierdie is maar net weereens 'n voorbeeld van hoe 'n Uitheemse indringer spesie soos Swartbaars al ons Inheemse vis vernietig.  HAAL DIE VERVLAKSTE SWARTBAARS UIT ONS WATERS UIT.  Ons Bloukurpers is alreeds onder hewige druk weens die verpeste Nylkurpers wat met dit uitbaster.  Ek wens...
  10. B

    ONS STERKSTE VARSWATERVEGTERS

    Dagsê almal, ek wil graag 'n bietjie hoor by hengelaars wat al gelukkig genoeg was om 'n verskeidenheid Suid-Afrikaanse varswatervis gevang het, op verskillende hengelgerei en tegnieke, watse varswaterspesie, inheems sowel as uitheems reken hulle is pond vir pond van die sterkste vegters in ons...
  11. B

    DIE NAAM SPESIEHENGEL

    Goeiedag mense ek wil graag by julle hoor waar kom die woord spesiehengel vandaan.  Ek verstaan dat spesiehengelaars juis uitgaan om groot  karps te vang en dit soms dae vat vir daardie vet karp om te byt.  Beteken dit dan as ek groot geelvis wil teiken dat ek ook 'n spesiehengelaar genoem kan...
  12. B

    DIE VERVOER EN VRYLATING VAN LEWENDIGE VIS

    Uitheemse visspesies mag nie lewendig vervoer of losgelaat word nie !!![/b]   No. 10 of 2004: National Environmental Management Biodiversity Act,   SPECIES AND ORGANISMS POSING POTENTIAL THREATS TO BIODIVERSITY CHAPTER 3[/b] RESTRICTED ACTIVITES[/b] Restricted activities prohibited...
  13. B

    DIE VERVOER EN VRYLATING VAN LEWENDIGE VIS

    Uitheemse visspesies mag nie lewendig vervoer of losgelaat word nie !!![/b]
  14. B

    STOK EN KATROL (BAITCASTER)

    Penn Sargus 6.4:1.7 Bearing Baitcaster en Quantam Harmonic visstok. R1000 Kontak 0712820678
  15. B

    LEES ASB BLOUKURPER BEDREIGING (VIR ELKE HENGELAAR)

    Source: Dr Ben CW van der Waal   ’n Gesogte hengelspesie wat ons inheemse bloukurper bedreig   Deel 2   In die eerste aflewering het ons vertel dat die Nylkurper ’n dodelike gevaar vir ons eie endemiese bloukurper inhou, en ook hoe dit hier beland het. Omdat hengelaars ’n positiewe rol...
Top