Dagsê weet enige van julle persone of Zonderwaterdam daar naby Cullinan enige bloukurpers het ? Ek was nog nooit daar gewees nie. Dankie