Hi daar het iemand al mooi kurpers die seisoen gekry, en waar ? Ons het in Desember op die plaas omtrent 80 blou- en vleikurpers gevang maar nie groot nie (lekker pret). As julle foto's het plaas 'n bietjie asb.
Stywe lyne
In Midrand. Ek vang met Sada se curly tails. Die kurpers kan nie die curly tails uitlos nie. Net jammer Sada se curly tails is nie meer beskikbaar nie.