Recent content by Bottie

  1. B

    2012 Meesters

    Nog 4 dae. Wie gaan nog saamspeel? Ek sien uit daarna, het nog net eenkeer by Vaaldam gehengel.
  2. B

    Trans-Natal

    Is daar dalk iemand wat die 15de Sept. gaan saamspeel?
  3. B

    Het enigiemand inligting oor die oewer. Het die ar

    Het enigiemand inligting oor die oewer. Het die artikel in Oewerhengelaar gelees, maar kry geen ander inligting daaroor nie.
  4. B

    Stompdrift dam

    Was hierdie week by Stompdrift saam met my swaer. Het 'n paar mooi karpe uitgehaal.
  5. B

    George en omgewing

    Ek gaan April weer af George toe, kan julle manne en meisies dalk se waar 'n mens 'n lyn kan natmaak? Stompdrift naby Oudtshoorn is klaar op die lys. Ek sal egter graag ook Georgedam wil probeer, maar ek het geen inligting oor hom nie.
  6. B

    Blinde karp

    Tydens die Nov. liga het een van Kingfisher se manne die vis gevang.
  7. B

    Kees v. d. Walt

    Het toe Saterdag daar gaan hengel. Wil net vir die manne van Gauteng baie dankie se. Dit was lekker. Het darem 16 vis gekry waarvan 15 geweeg het vir 7.2kg. 1 graskarp,3 karpe en 12 muddies. 75m  1 vis 95m 15. Almal op soet wit deeg.
  8. B

    Ons hengel volgende maand by Kees vd Walt/Sakkie L

    Ons hengel volgende maand by Kees vd Walt/Sakkie Leonard. Was in my kort lewe nog net een keer by Vaaldam. Kan iemand dalk meer inligting verskaf asseblief?  
  9. B

    Katrolle

    Ek wil nou graag by julle manne weet wat wat julle dink. Het 'n bietjie nagevors, maar insette sal waardeer word. Ek wil vir my 'n paar10000 Shimano's aanskaf, het net 6000's. Wat is werklik die verskil, behalwe die prys, tussen:1.GTE C, 2.DL, 3XTR RA, en as 'n mens dit nog kan kry, 4.XTEA.
  10. B

    2011 Meesters

    Ek sit nou hier en wonder, is daar enige van die manne/meisies hier wat hierdie jaar Meesters toe gaan? Dit sal lekker wees om die mense te ontmoet.
  11. B

    Small Carp

    As I have not been to any water in 2 months, I am repacking my box for the umpteenth time, found my note book and noted that, in three years, I have not caught a carp under 2 kilo's. After asking around, I found that nobody I know has caught a small carp at Midmar or Albert Falls, or at the 2...
  12. B

    Another new face

    Been browsing through the threads now for quite a while. Finally registered. Hope to learn more from you guys, esp. re. bankangling.
Top