2011 Meesters

Bottie

Member
Ek sit nou hier en wonder, is daar enige van die manne/meisies hier wat hierdie jaar Meesters toe gaan? Dit sal lekker wees om die mense te ontmoet.
 

Fishman Pat

New member
Bottie,

Ek sal die einde van Junie weet of ek meesters toe gaan, dis wanneer die GN spanne aangekondig word. Ek verstaan dat die meesters weer by die sloep gaan wees, hulle gaan slegs oewers ruil van laas jaar.
 

fighterjock

New member
Hei Bottie, verlede jaar het ek jou gemis, ek is weer in die Limpopo span en sal beslis weer gaan, wil jou ook ontmoet!!
 

Fishman Pat

New member
Bottie, ek is weer in die B span so sal almal seker weer by die sloep sien. Ons moet dalk net plan sien om die name uit te sort??
 
Top