Martin Louw

Flashback

Senior Member
Francois jy het nie dalk Clint se baas se tel nr nie, hy loop rond as hy moet werk en moes iets vir my ook gekry het wat hy van vergeet het seker agv die sale, so ek wil n oproeppie maak!! Lol!!
 

HAGAR :)

Senior Member
Kerneels wrote:
hoeveel kos n dvd?

Die DVD kos R99.00

 

Was Gister net voor toemaak by Mias, toe spend n man mos weer meer as wat hy moet.

ag maar darem n netjiese gilfox landing mat, weighing sling en landing net gekoop. so die oorslaan van conventional na spesie het begin.

 

Hagar.
 

Flashback

Senior Member
Dis wat gebeur as n ou by n viswinkel in stap!!
Geniet die nuwe gear, nou moet jy net nvis of twee vang om dit in te wy!!
 

HAGAR :)

Senior Member
lol Ja dit is waar, dit is soos n speelgoed winkel vir mans.

 

wel na al die advies wat ek gistraand gekry het, behoort die naweek goed af te loop.

 

En net om op topic te bly. ek het die dvd baie geniet en darm n paar goed geleer.

 

Hagar.
 

Kerneels

New member
manne waar kan in Pretoria kan ek hom kry, ek gaan maar gewoontlik by zambezi rond, want hier by my weet die mense nie eers wie is martin nie
 

Snytjie

New member
Hijack!

Hagar, spaar jouself baie frustrasie en slaan sommer dadelik 'n ronde stuk hout in daardie gilfox se handle in van voor af. Ek het van dit gehad, en hy breek as jy die net vorentoe skuif in die water. Ek moes 'n skroewedraaier inslaan net om die sessie klaar te maak. Beter nog, gaan gee dit terug. Gilbert het sy naam onttrek vanaf daardie produkte omdat dit sulke swak kwaliteit is. Dis ou stock wat hulle verkoop; se vir Mias jy sien jy gaan geen aftersales support kry nie...

 
 

MadCarper

Sealiner
Die ding is ongelukkig sal shops aanhou die goed verkoop al is hulle nie goeie quality nie, net om hul geld terug te maak. Not cool.
 

HAGAR :)

Senior Member
Snytjie wrote:
Hijack!

Hagar, spaar jouself baie frustrasie en slaan sommer dadelik 'n ronde stuk hout in daardie gilfox se handle in van voor af. Ek het van dit gehad, en hy breek as jy die net vorentoe skuif in die water. Ek moes 'n skroewedraaier inslaan net om die sessie klaar te maak. Beter nog, gaan gee dit terug. Gilbert het sy naam onttrek vanaf daardie produkte omdat dit sulke swak kwaliteit is. Dis ou stock wat hulle verkoop; se vir Mias jy sien jy gaan geen aftersales support kry nie...

 

Jammer moes seker beter verduidlik het lol. net die landing mat is gilfox. die weeg sling is docks en ek kan nie nou onthou wat die landing net is nie.

ek neem maar an jy het van die landing net gepraat?

 

Hagar.
 

Zoompoep

New member
Nou net die dvd gekyk en moet sê my lus hang uit!!!

Persoonlik dink ek hulle het die punt bietjie gemis met die dvd die advertensie werk is puik koop sommer n mercury en jaag resies tussen die spesie lyne, dit is op die einde van die dag vir education - nou ek is n newbie en ek moet sê die inligting wat ek wou kry het ek gesien maar ek weet glad nie hoekom dit so moet wees nie hoop julle kan my help

1. Amnesia?
2. Ek weet van leadcore maar soft core? wat is die doel soos ek verstaan is dit net n link van sy main na sy leader.
3.Feature finding? hengel oor ,voor of op die feature wat hy find(sa dit n drop off is) ander features hoe ver van die af?
4.Op watse afstand hengel hy?
5.Hengel hy al 4 stokke op een kol?
6.Het gesien hy ry met sy reel clip oorgeslaan terug wat ek wil weet as dit die middel stok is wat hy rebait hoe moet ek presies te werk gaan om nie n boog oor my ander lyne te kry nie?
7. Op oewer hengel is ons geleer hoe verder jy instap agter die vis aan hoe langer is hy aan die lyn en hoe groter kans het jy om hom te verloor , ek wil weet asjy met n boot met agter die vis aangaan dan gaan jy iewers n punt bereik waar jy na die vis toe gaan maar die vis bly op"1" plek wat is die korekte manier om n vis te gaan "boot"
8.Hoe lank was hulle langs daai water is seker ek sal met my kennis ook n groot vis of 2 vang as ek n maand langs die dam is.


Op die ou einde was die dvd die kyk werd mens kan seker tog nie dink hy gaan al sy geheime uitlap nie sou net graag bietjie meer detail wou hê.
 

Bambi

Sealiner
hi Zoom,

1. Amnesia?- ek glo omdat dit so stiff is hou dit jou rigg reguit en weg van jou sinker
2. Ek weet van leadcore maar soft core? wat is die doel soos ek verstaan is dit net n link van sy main na sy leader.- dis reg
3.Feature finding? hengel oor ,voor of op die feature wat hy find(sa dit n drop off is) ander features hoe ver van die af? kan voor of op features hengel, hang af watse features jy het. boom stompe en goed hengel jy voor dit waar as jy gravel patches kry weer op dit. my gevoel is en soos ek verstaan hoe ver jy van die structure hengel gaan afhang van jou lyn en drag. as jy braid het en n stywe drag kan jy baie naby aan structure hengel, net dadelik jou stok kan optel as daar n byt is.
4.Op watse afstand hengel hy?-  afstande en dieptes gaan weer afhang van jou lugdruk, ken nog nie die fynere detail omtrent dit nie.
5.Hengel hy al 4 stokke op een kol?- glo as hy gekry het waar die vis is hengel hy die stokke ne te ver van mekaar nie??
6.Het gesien hy ry met sy reel clip oorgeslaan terug wat ek wil weet as dit die middel stok is wat hy rebait hoe moet ek presies te werk gaan om nie n boog oor my ander lyne te kry nie?- glo dis hoekom die petrol motor, dat hul vinnig kan uit kom. hou bietjie tension met jou vingers op die lyn en ek glo die lyne is seker 5-10 meter van mekaar?? 
7. Op oewer hengel is ons geleer hoe verder jy instap agter die vis aan hoe langer is hy aan die lyn en hoe groter kans het jy om hom te verloor , ek wil weet asjy met n boot met agter die vis aangaan dan gaan jy iewers n punt bereik waar jy na die vis toe gaan maar die vis bly op"1" plek wat is die korekte manier om n vis te gaan "boot"- persoonlik gebruik ek die tension op die lyn om my na die vis toe te trek, maar bygese ek het nog nooit wilde waters gehengel en nog noiit verder as 250 meter nie so dit verskil dalk as jy verder hengel?
8.Hoe lank was hulle langs daai water is seker ek sal met my kennis ook n groot vis of 2 vang as ek n maand langs die dam is.- weet nie hoe lank nie?

die alles natuurlik net my persoonlike ondervinding.
 

MadCarper

Sealiner
Klink my die dvd is meer n 'nice to have' as wat dit educational is, as ek so hoor wat Zoompoep se...?

Zoom, gewoonlik as hulle sulke dvds skiet het hulle weke voor die tyd daai spot ge-voer, en ek weet Martin se sessies kan maklik 2 weke + wees. So mens moet maar resultate in konteks neem. 90% van ons kan nie vir weke groot hoeveelhede voer, en vir weke hengel nie...
 

Zoompoep

New member
Ek vertaan hy was oor die 4 weke daar?(As ek groot is gaan ek langs die water bly)


Ek het gedink amnesia is n siekte, iets soos viskoors.

Moet sê ek sal enige tyd saam daai holanders in daai dvd gaan spesie.... ek glo nie daar was een vis wat op iets anders gevang is as tigers?
 

kaboem

Sealiner
hulle was nou so drie weke by Doorndraai besig om die tweede een te skiet. Die keer met 2 Hollanders en Oom Chris Liebenberg...

Daar het hulle die vis pakslae gegee met menige 30's/40's en n 50lber... Nee kyk se van die man wat julle wil maar hy ken sy Karp hengel.
 

HAGAR :)

Senior Member
MadCarper wrote:
wonder hoe sal die man doen by n Jhb dam vir net 2 aande, sonder prebaiting? lol....
lol goeie vraag, ek is seker hy sal nogsteeds goed vang, hy is immers een van SA se top spesie hengelaars, so ek seker daardie kennis wat hy saam dra sal hom wel n paar vis laat vang, maar ek dink darem nou nie hy gan n 50lb uit haal nie.
 

kaboem

Sealiner
Hang alles af boys... as hy saam my gaan vang dan sal hy n 50lber kry.... ek kry NET 50lbers...WAHAHAHAHAHAHAHAHAHAHA

Kyk boys soos ek gese het se van die man wat julle wil, HY kan groot vis vang!
 

MadCarper

Sealiner
Ek bedoel dit glad nie sleg nie kaboem, maar al wat ek se is dat ek en jy ook net so goed en ervare sou wees as ons kon doen wat hulle doen...weke-lange sessies en die geld, lol! (ja ek is jealous, hehehee...wie sal nie wees nie)
 
Top