Zuma die weerman

cold sea

New member
Juffrou vra die klas of hulle weet wie is Jacob Zuma.

Jannie spring op " Ek weet juffrou, hy is die weerman op die TV".

Juffrou is gepuzzle en vra dan nou hoekom hy so dink.

Jannie antwoord dat elke slag as Zuma op die TV is, dan se sy pa " daar is die donner weer."
 
Top