Dankie aan al die raad wat gegee is,het redelik gehelp die naweek met die kompetisie.Volgende kompitisie is die 24/10 by Fore Bay - Zuikerbosch.Dit is altyd lekker visvang gronde - gaan die visse roer daar.
Dit is Rand Water Raad se opgaardam/ressevoir - presies reghoekig 0.5km x 1km.
Net vir addisionele inligting - enige iemand speciale doepa?