Ek was nou December by Zongoene in Mosambiek gewees en het nie sleg gevang
van die kant af nie. Kings, bream en mooi bruin skeite. Dit was als aan die see kant.
Ek wil graag hoor of daar al iemand in die meer van n boot af gevang het.
Watter aas, waar in die meer watter tyd ens.
Daar loop stories rond van groot kabbeljoue wat in die winter in die nag daar gevang
word met lewendige aas, maar ek is bietjie skepties oor kabbeljoue so ver op in Mosambiek. Groot rockod word ook glo in die meer gevang.
Het iemand dalk vir my meer info?