kan iemand my asb se wat om by zeekoeivlei te gebruik.dips en hoe ver.d
S Spike28 New member Jun 19, 2012 #1 kan iemand my asb se wat om by zeekoeivlei te gebruik.dips en hoe ver.d
D dynamicthings New member Jun 20, 2012 #2 spike soos die dam nou is jy sal tot ander kant loop hip hoogte. daar is piesang en strawberry dips wat werk en almond. ek sal se so 100m ver ingooi
spike soos die dam nou is jy sal tot ander kant loop hip hoogte. daar is piesang en strawberry dips wat werk en almond. ek sal se so 100m ver ingooi
D dynamicthings New member Jun 22, 2012 #4 paarl dam is my klub dam as n mens nie meer as 30+ visse daar vang nie dan is daar vout dit is n soet dam
paarl dam is my klub dam as n mens nie meer as 30+ visse daar vang nie dan is daar vout dit is n soet dam
D dynamicthings New member Jun 22, 2012 #6 ek sal met banana floaties en swd vir backing en floro piesang op die ball sit,dan sal ek oorgaan na heuning en caramel gemeng met floro as ball dip en dan enige iets met strawberry.pink sweets werk ook goed
ek sal met banana floaties en swd vir backing en floro piesang op die ball sit,dan sal ek oorgaan na heuning en caramel gemeng met floro as ball dip en dan enige iets met strawberry.pink sweets werk ook goed