Ek en 8 manne was verlede naweek by Ystervarkfontein in die Suid kaap. Dis die eerste keer na die lock down dat ons op 'n visvang trip gegaan het. Ons het vanaf Bellville gery en ons was so 11 uur daar, nadat ons eers ontbyt op Riversdal geeet het. Ons het uit gepak en ons visstokke met katrolle op gemaak. Die see was bietjie sterk gewees. Die Saterdag en Sondag het die manne almal 'n vis gevang. Jy verloor net baie sinkers daar tussen die klippe. Die
Vrydag aand het ons lekker vleis gebraai en die Saterdag aand het ons 'n hoender pot gemaak. Geniet die foto's . Charl met sy eerste shad.
Vrydag aand het ons lekker vleis gebraai en die Saterdag aand het ons 'n hoender pot gemaak. Geniet die foto's . Charl met sy eerste shad.