Your prized dip.

Monsoonwave

New member
wmpruis wrote:
Ek het 'n dip wat ek self aanmekaar slaan wat vir my altyd vis gee.

25ml bunspice

20ml almond

5ml molasse

met so mespunt carmousine, het die dip gemaak en in 'n bottel gesit met spray punt om te eksperimenteer of dit baber sal lok maar dit draai toe uit dat die karp nogals van hom hou.

 

Niemand het 'n gunsteling van Champion se dips nie? of dalk Power baits of PBS dips nie?
Champions Dips se wimbledon is my gunsteling.  If all else fails, het ek nog altyd op hom n vis gekry.
 

Bruggie

Sealiner
O ja, amper vergeet ek n baie belangrike combo wat vir my altyd vis bring as ek sukkel.

Supercast se Honey en Trucella se yellow activator!!!!!
 

Monsoonwave

New member
Waldok wrote:
Waaruit bestaan Wimbledon? Gras reuk? :)
LOL, darem nie n gras reuk nie.  Ek ruik amandel daarin. Dis bloedrooi en ek bedoel bloedrooi en dit vlek erg baie. Maar dit maak nie soos rooi floressent in die water nie.
 

Oom G

New member
Amandel met die naam Wimbledon, klink soos n' vark in n' klere kas.... LoL!

"Maar dit maak nie soos rooi floressent in die water nie."

Hoe so...?(((zom(bie))))
 

Monsoonwave

New member
Oom G wrote:
Amandel met die naam Wimbledon, klink soos n' vark in n' klere kas.... LoL!

"Maar dit maak nie soos rooi floressent in die water nie."

Hoe so...?(((zom(bie))))

LOL, daai vark maak dat ek al baie visse gevang het.

Oom G, die kan ek nou nie antwoord nie.  Ken nie al die trix wat hulle in die dips inmeng nie.  Weet net dit werk baie goed.  Het die dip al gekry by SA Hengel daar naby die Moot Hosp en by Solomons in Pta Nrd.
 

GregB1

New member
I would definatly drive miles and miles for my home made fx lol ha ha. My favorite dip of all time must be supercast vick.
 

wmpruis

New member
Oom G wrote:
Amandel met die naam Wimbledon, klink soos n' vark in n' klere kas.... LoL!

"Maar dit maak nie soos rooi floressent in die water nie."

Hoe so...?(((zom(bie))))
 

As dit soos bloed lyk in die water is dit carmoisine.
 

Ortaega

Member
Hi,

Kan enige iemand vir my vertel vir wat word rooi carmoisine stroop gebruik.

Ekt perongeluk n bottel van dit gekoop in plaas van mollasses.
 
Top