WP

Francois13

Senior Member
Seun: Pa, ek dink my meisie is te oud vir my..!

Pa: Hoe so my bul?

Seun: Sy het gese sy het al gesien hoe die WP die Curriebeker wen!
 
Top