Ek kan nie die sondag nie. Ek vang n private venue saterdag en dan ry ek Inanda toe donderdag
J Johanvc Sealiner Apr 16, 2009 #41 Ek kan nie die sondag nie. Ek vang n private venue saterdag en dan ry ek Inanda toe donderdag
J Johanvc Sealiner Apr 16, 2009 #45 LMAO Vasfontein is oor die 80km van my huis af. Dan ry ek eerder witbank toe vir beter vangs
S scuba Senior Member Apr 17, 2009 #52 bronze back wrote: Johanvc.... I'm new to this computer talk ...what's a PM?? Click to expand... Attachments untitled.JPG 55.2 KB · Views: 80
J Johanvc Sealiner Apr 17, 2009 #54 NA n nuwe dam wat nou oop gemaak het. Hulle hou dit nog privaat. Gaan saam die ou van die dam vang.
J Johanvc Sealiner Apr 17, 2009 #56 Wel as alles werk dan kan ek dalk n vis oor die 3kg of dalk 4 kry. Die grootste wat nou al uit gekom het was n 4.2 en hulle se daar is groter. So ja
Wel as alles werk dan kan ek dalk n vis oor die 3kg of dalk 4 kry. Die grootste wat nou al uit gekom het was n 4.2 en hulle se daar is groter. So ja