Worms in the groundfeed

GregB1

New member
Hi all, was just wondering if earthworms in the mieliebom will make a difference in catching carp. also wanna find out if you put a worm on the hook do you need to add a floatie with the worm to get it off the ground.
 
Hi,
having chopped up karibas in your ground feed will surely increase the protein content and aroma of the feed. But its just like any other additive that anglers put into their feed (like oats, weet bix, chic-chic, corn, etc). You will not only catch carp with the chopped worm approach, but more likely barbel and muddies. I dont use a floatie with a worm. Only a dought on the line above the worm. Nothing prevents you to try the floatie method.

I only use the snake worms when i target bigger barbel (bigger hook) during a comp. The hook is however small enough to pick up a wandering carp. So its not for those big chaps. I mainly use the karibas with the normal setup (light traces with 0.8 daiichi's).
 

Skuimkop

Sealiner
Dit sal werk soos JustPlainShark ook verduidelik het. Jy sal verbaas wees hoe goed 'n erdtie op 'n float kan werk. As ek bv uitgefigger het die vis byt die dag op erdties dan sal ek altwee metodes probeer (Floaty & wurm of SWD & wurm) en sien watse een lewer die beste vangste op. Jy sal verbaas wees hoe groot die verskil kan wees partykeer tesun wurm met 'n floaty of wurm met 'n SWD.
 

Naruto

Sealiner
Ek vra want iemand het my vertel dat n mens gevriesde bloedwurm by n petshop kan koop. Dan sny jy dit in klein blokkies en sit dan so blokkie in jou voer. Die bloed smelt vinnig en trek dan maklik in die voer in.
 

GregB1

New member
I READ SOMEWHERE WHILE TRYING TO GET BARBEL BAITS, THAT KOI LOVE BLOOD WORMS. MOST BIG PETSHOPES SELL THEM FOR FEEDING KOI. KOI IS SIMILAR TO A CARP SO IM SURE CARP WILL LOVE IT.
 

Freaky Frikkie

New member
Jip! you are spot on.....Im using it during winter and it works well, during summer it does keep you busy if you dont mind catching other species as well. I even like to use it in my mixes to make boilies for specimen angling. Just dont be tempted to use to much at a time fot it may put the fish of in a specific feeding area.
 

Brakkanjan

Senior Member
Naruto ja jy koop dit by die Petshops, het destyds toe ek nog groot vistenks gehad het vir my Oscars en Malawi's gekoop.

Jy koop hom gevries en dit lyk amper identies soos 'n slab sjokolade. Jy breek dan vir jou blokkies af. Hulle is in deursnee seker 1/3e van 'n sjokolade blokkie. Miskien kan jy 'n gevriesde een in 'n mieliebom sit????
 

Freaky Frikkie

New member
Ok well I was talking about the bloodworms, sorry I needed to be more specific, but with regards to eartworms I think it is a good idea not put in to much, just enough to offer the fish a morsel here and there......maybe one could say about 10% worth in each "bom". I know a lot of match angling folk would have their own opinion about the exact amounts. Play with it and see what works best for the day I reckon.
 

Brakkanjan

Senior Member
As jy daai wurms in die voerbolle sit, beinvloed jy nie die bindings-proses van die mieliebom nie? Onthou daai match angling ouens cast nie, so hulle kan baie wurms insit. (Voer mos met die cup).

In die Oewerhengelaar het Johan Marx gereeld wurms by die voer geplaas veral met sy Vaaldam trips.

Ek self het dit nog nooit gedoen nie, maar hou self baie van slagwurms om 'n hoek.(Springwurms)Ek haak so 2 of meer om 'n hoek. Hulle vang karp en baber ;)

Ons het al Petmince wat in 'n blender was gemeng met voer, gooi net bietjie koekmeel in om te help met die bind of Top Cat se Pilchard geur gemeng met mieliebom vir Baber ;)
 
My maat... ek het nou gelees van eno's in mieliebom om dit makliker/vinniger op te breek en nou lees ek van die katkos pilchards in die voer. Onmoontlik dan vir 'n vis om sooibrand te kry ::)
 

Bottie

Member
Eno's in mieliebom werk net as die bom n bietjie droog is, anders sit jy met n hand vol skuimende voer. Not nice.
 

Vicb

New member
'n Bietjie van die subject af maar, 'n halwe cal-c-vita in die voerbol werk soos 'n bom in die somer. Gaan Sondag weer probeer om te sien of dit in die winter ook werk. Ek gebruik dan 'n "spring of cage" om die bol te bind.
 

Wernerbloem

New member
Vicb wrote:
'n Bietjie van die subject af maar, 'n halwe cal-c-vita in die voerbol werk soos 'n bom in die somer. Gaan Sondag weer probeer om te sien of dit in die winter ook werk. Ek gebruik dan 'n "spring of cage" om die bol te bind.
Ek koop lee kapsules wat mens sommer by jou apteek koop vul dit dan met eno's of selfs extreme karp powder / SA poeier, as ek die kasules gebruik maak ek gebruik van spring of cage tipe bomhouer sit sit duer die springs (agter kant) en dan sit ek my mieliebom op soos die bom oplos sal die kapsule begin oplos en die eno's / SA poeier begin vrystel werk nogal lekker as die water vuil is.
 

Vicb

New member
Ek sal dit probeer, sal seker baie goedkoper as cal-c-vita wees. Sal 'n bietjie wintergreen poeier probeer.
 

Wernerbloem

New member
Ek net nagelaat om te noem dat die kapsules met n naald so paar keer sukkend geteek moet word dit verseker dat die SA poeier lekker vrygestel word endie kapsule vinniger oplos
 

Skuimkop

Sealiner
Eno's werk ook goed om die vis onder toe na jou bom toe te lok (agv die borrels) as die karp op die oppervlak aktief is maar nie jou aas op die bodem wil vat nie. Verleng jou hoek stroppe heelwat (15 - 20 cm) en gebruik floaties en druk jou hoekies dan in jou bom in (haas oortjies metode) sodat dit nie met die cast koek met jou hooflyn nie.
 
Top