Hi guys,
Gaan volgende week Witsand toe en wil n dag spandeer by Blombos (naby Jogensfontein). Het waardevolle info met search button gekry (dankie Flippie) maar wil net weet wie onlangs daar gevang het. Wil die groot krakers gaan jag. Wil ook net weet hoe veilig is dit om jou kar by die parkeer area te los . Weet dit is n moerse stap see toe en terug. Enige feedback sal waardeer word.
Thanx.