Witbank Dam

Makoeloe

New member
Will be fishing Witbank Dam off the boat on the 27th and 28th. Planning to put in lines with day old chicks and chicken breast, and carp heads if we catch any. Have not fished this dam before. Any advice will be welcomed.
 

Skuimkop

Sealiner
Soos belowe.

Hier volg so paar drifting rigs. Gebruik maar die lyn wat jy wil (of sirkel hoeke of j-hoeke), jou keuse maar ek dink die sirkel hoeke kan jou dalk net bevoordeel op die drift.
 

Attachments

  • santee-dragging-rig2.gif
    santee-dragging-rig2.gif
    121.3 KB · Views: 70

Skuimkop

Sealiner
Volg die link hieronder vir meer drifting Info. Jy kan op die derde laaste post van Deisel begin lees op daai bladsy.

http://www.sealine.co.za/view_topic.php?id=95145&forum_id=64&page=6
 
Top