Winterhengel te Bloemhof

Quintano89

New member
Ek beplan om vir die naweek van die 9de Mei Sandveld toe te gaan.Teen daardie tyd het water temperatuur namate gedaal.Gaan vir Baber hengel maar gaan ook die stokke uit he vir die groter karp.Enige iemand sukses in die verlede gehad met babers in die koeler toestande en weet iemand waar aake staan met die hiasint probleem by Sandveld?enige raad sal waardeer word.
 
Top