Winter tyd

Brakkanjan

Senior Member
Hallo mense

 

Met die temperatuur wat afneem, neem die vangste van babers ook seker af. Tot en met wanneer kan mens nog baber vang en wanneer moet jy eerder groot karp teiken omdat dit te koud is vir die babers.

 

Het gesien hoe ouens verlede winter op sy koue 7kg babers vang met erties.

 

Net nuuskierig ;)
 

Brakkanjan

Senior Member
Hey Droomvanger, hoop hierdie winter om so paar droom - karpe te vang.

Ek het nog nooit met die kunsaas baber of enige ander vis probeer vang nie, behalwe in die see met lepels vir shad.

Miskien is dit die " Way to Go" !

Dankie vir jou reply ;)
 

Basspro

Senior Member
Ek gaan nou binnekort ophou om babers te vang me platties ens...

Konsertreer nou op karp hengel - maak boilies en voer so-lank !!!
 
Top