Winter snoek

Lompies

New member
Is dit reg as ons n nuwe blaaitjie om slaan vir die snoek. Miskien wakker dit die snoek aan.

Wie gaan die naweek wana toe? Ek glo sterk die weer gaan iets goeds bring.
 
Top