Winter dips

PI

Senior Member
Hi Julle,

Ek het gisteraand bietjie deur al my Oewerhengelaar boeke gegaan en begin notes maak met watter dips die manne die meeste noem. Ek stel eintlik meer belang in die base flavours, en sal dit so post sodra ek klaar is. 

Ek behoort dit vir julle te he teen Vrydag middag. :uzi
 

Waldok

Senior Member
Thanks vir daai combo's fat cat. Veral die FX syrup en gatvol spray, klink na n interresante een. Ek het al redelik sukses gehad met stuttafords en banjo stroop, maar sal jou kombinasie ook graag wil probeer wat spray dips aanbetref.

Thanks PI vir die huiswerk wat jy vir ons gaan doen.
 

PI

Senior Member
Jis ja ouens, hoe gaan dit met julle. Ek is nog nie klaar met die "huiswerk" nie. Sal dit post sodra ek klaar is. My seun is hospitaal toe vir n paar dae....
 

misguide

Senior Member
PI wrote:
Jis ja ouens, hoe gaan dit met julle. Ek is nog nie klaar met die "huiswerk" nie. Sal dit post sodra ek klaar is. My seun is hospitaal toe vir n paar dae....
I hope that your son is ok....not easy when one of your children are ill.....^^..
 
Top