NW = BERG!!!!! Platbankies, Diamond, Vogelsteen, Koei & Kalf. See lyk ook of hy lekker groot gaan wees. As alles hou, en die Mev is nie te ontseld met my die naweek nie, wil ek graag so n sessie teen die berg inkry.