Wind Directions

Anchorman

Senior Member
Where would be the best place to go fishing in the Cape town area when the wind is blowing in a North Westerly direction? According to windguru it's going to be blowing NW for about the next seven days!
 

stinkmossel

Sealiner
BIKINI BEACH...
VANAAND EN MORE AAND SAL WERK IN VALSBAAI. STRANDFONTEIN TOT MACASSAR. NA DIE SUID OOS WERK N NOORD WES, NET OM DIE WATER PLATTER TE MAAK EN DIE KLEUR REG TE KR.
 

Anchorman

Senior Member
Dankie stinkmossel, het die wind ook so gelees, maar die probleem is, dat ek eers volgende week kan gaan visvang en teen daai tyd het die NW al die skop uit die water uit gewaai.

TOE 007, waar gaan jy die steenbras jag?
 

TOE 007

Sealiner
gewoonlik werk die NW na die SO vir KObs ,

@ anhorman, ons het al twee gekry die afgelope tyd in FB , 7 , en 9kgs , het ook n BUL VERLOOR , plat getrek drag skree , aan gehad vir paar minute en toe poef af is hy , dit was by paatjies gewees , n chommie van my Uncle
ishmail , hyt so 3 weke gelede een gekry van 13 by Maks
 

TOE 007

Sealiner
ek spyt ekt nie vroeg gewikkel om die hoog tevang nie , ma nou gat ek maar laat lunch byt die pub eet en kyk of daar nie iets is wat byt nie . lol::cavmn::cavmn:merm:merm:merm
 

Anchorman

Senior Member
Toe007 dink jy hulle sal byt as die NW waai? Steenies soek mos gewoontlik so bietjie skop daar op die sandbank om die kossies vir hulle los te spoel.
 

TOE 007

Sealiner
ek het al moer baie steenies gevang op n NW , ek sien jy hengel ook daar op die Plaat , die Steenies like die skooner water as die Kobs , ons het al gehengel dat die nw jou wil omwaai , maar baie ouens ,in Struis sal jou se as jy die efford gaan maak dan sal jy beloon word , In falsebaai het ek nog nie die area gekrack soos Struis nie , maar die oggend wat ek daai stoomtrein verloor het in fb , was die wind nw en water skoon
!
 

Anchorman

Senior Member
Ja, ek het ook al so agter gekom, hulle like dit as die wind van SO af so bietjie NW waai, net om die water bietjie skoner te maak.
Die stories wat ek hoor is dat as jy Steenbras wil vang moet jy op Brandfontein se plaat in die SO vang.
 

TOE 007

Sealiner
Anchorman wrote:
Ja, ek het ook al so agter gekom, hulle like dit as die wind van SO af so bietjie NW waai, net om die water bietjie skoner te maak.
Die stories wat ek hoor is dat as jy Steenbras wil vang moet jy op Brandfontein se plaat in die SO vang.
Brandfontein is baie goed vir Kobs ook , die walle ook , kan wees op n SO , ek verwys eintlik na Die Struisbaai plaat , veral op die draai van die SO na NW , familie van ons het plaas naby brandfontien , ek ken na paar gaatjies daar , soms kan al daai kelp my mal maak , dan haal ek maar die fireline uit..
 

Anchorman

Senior Member
Wat lekker is van brandfontein is as die SO waai, waai dit van agter af en dan kan mens lekker gooi ook. Daai kelp op die wal kan mens mal maak as die wind eers daai goed begin uitwaai kan mens maar vergeet van visvang, het al gesien hoe die wind daarso 'n sommer gou gou mens se dag kan omkrap as hy daai kelp begin uitbring.
 

Anchorman

Senior Member
Ok, terug na die topic toe, as jy volgende Dinsdag moes gaan visvang, waar sou jy gaan mens die beste kans hê, as die wind nou van more af NW gaan waai?
 

TOE 007

Sealiner
Anchorman wrote:
Ok, terug na die topic toe, as jy volgende Dinsdag moes gaan visvang, waar sou jy gaan mens die beste kans hê, as die wind nou van more af NW gaan waai?

man nou soek n man mos ma daai kobs , ma my 2 sente sal op Macs , of  broken road of paaltjies daai vlak gat daso is lekke of liveys tegooi , wolfgat produce big time , pasop ma net vir Macs ons het laas week n close call gehad met n filistyn wat ons try bekruip het en anne pelle van my was ook uit geskeef deur n hele groep skollies .

 

ma wat se jy waar sal jy gaan soek ?

obviously sal ons ma wurm en prawns pak as die water te skoon is ....
 

Anchorman

Senior Member
Ja nee, ek gaan nie water toe sonder 'n paar wurms nie, dit voel net altyd of mens 'n beter kans het met 'n wurm asie.
 
Hallo ouens

jammer vir al die stupid vrae. Maar soos my naam se ek probeer nog. Ek het onlangs Gordonsbaai toe getrek waar in GB/Strand sal ek gaan soek vir steenbra as die NW waai.

Ek vang gereeld in Steenbra/kob in Pearly Beach maar ken glad nie die GB area nie. Het so tydjie terug voor daai storm 'n kabeljou gevang in GB by die blou klippe voor die kerk
 
Top