will this grease work on Carbontex washers??

Arno0309

Senior Member
Good day ladies and gents

Got my hands on Carbontex drag washers but could not get Reel-x or Cal's grease

All the tackle shop had was the Penn Grease and Rocket fuel.

Help would be appreciated, do not want to bugger up the new carbontex washers.

Many thanx
Arno
 

Attachments

  • 2014-10-08-1890.jpg
    2014-10-08-1890.jpg
    30.8 KB · Views: 180

Arnie909

New member
Ek het reeds gisteraand my T30 gediens vir die seisoen. Laat laas jaar die Penn grease gebruik op die Carbontex washers en het 100% gewerk. n Hele paar keer mooi in-eds vas gemaak en het ,soos ek se, geen problem gehad met die drag nie. Nie n slegte grease nie en het dit weer ingesit!

Ek is nou geen expert nie, maar moenie te veel grease opsit nie. Paar mense al gese om die Carbontex droog in te sit, maar ek sit so bietjie op en werk dit in met my vingers. Ek glo dit help wanneer hulle nat word.

Oor die olie kan nie veel comment nie, ek gebruik Reel-X, kyk asof jy van die Corrosion Block Reel(something) kan kry, dit werk ook goed.
 

Arno0309

Senior Member
Dankie, goed om te weet...

Kan enige van die ander experienced ouens of vrouens dalk insette lewer oor doie rocket fuel?

::slr::

By voorbaat dankie.
Arno
 

Arno0309

Senior Member
@ whaler, het hom vanoggend gebel en 'n email gestuur... No answer...
Weet jy dalk wat kos cal's en reel-x ??
 

Arno0309

Senior Member
so what you are trying to say is give it a bash, find that it does not work that great and then go get some Cal's...;)
 

Arno0309

Senior Member
Op die container staan daar jy kan dit gebruik vir gears, bushes, dragstacks, ens. Dis hoekom ek die vraag vra...
 

Arnie909

New member
Ek maak n punt daarvan om elke ses maande my katrole te diens, dis seker maar hoekom hulle nog nie my in die moeilike laat beland het nie!

Cals is seker die beste, dis die volgende tub wat gaan aanskaf.
 

Psy

Sealiner
Arno0309 wrote:
so what you are trying to say is give it a bash, find that it does not work that great and then go get some Cal's...;)

:shock:

Im not saying anything...those are the links from Alan's web site, which is 'probably' the most up to date Reel Service and maintenance site on the net. Alan is also a member here on SL.

I became a member there some years ago as well as many others, from _seal1_

It may well be good for you and others to go kyk n bietjie daarso!

There are extensive products available to the US public. which we are not privy to.... most of them due to import/export, prices, transport, credit cards...:blah:blah:blah.

Use it or Lose it.

::tight:
 

Arno0309

Senior Member
Dankie Psy
Het vinnig gou so bietjie geloer daar, maar bietjie moeilik met die ou foon jong...
Ek sal more meer gaan navorsing doen daar.

Weereens dankie vir al die insette wat gelewer word en daai links. Ek is seker dit sal ander oningeligde mense soos ek ook kan help nes jy gese het.

Mana vir jou Psy!!!!
 
Top