wilderness reef way points

KAROOLS123

New member
Hi ouens

Ek wil bitter graag met die kayak by wilderness se kant gaan vang. Ek weet die replies is maar min in die faset van hengel maar ek vat maar n kans.
Is daar n rif naby NSRI waar n ou kan gaan hengel of enige ander rif wat ons met die kayak kan bereik?

Enige terugvoering sal waardeer word.
 
Top