Wil weet wie van julle al by Raaswater was dis blybaar Potch se kant toe, Gaan die naweek soontoe saam met vroulief en sy kan nogal vol fiemies wees as dit by netheid en skoon kom. En waarmee vang n mens daar.Sal hulp hoog op prys stel.